Daagliks is Melema in die nuus, ondanks sy optrede het hy wel aanhang onder die jeug.
Wat is my wens vir Afrikaans sprekende, dat iewers daar ‘n jong man/vrou is die ons die leierlose groep kan lei met die beginsels van intergiteit, sigbaarheid, nuuswaardigheid, en die diep gevoel vir ons mense , om ons saam te snoei in ‘n eenheid.
Wanneer sal ek hoor van hierdie wonderwerk?
sal my droom bewaarheid word?